‘Shut up’-voorval inspireer boek oor misdaad, polisie

Die polisieminister Bheki Cele se onlangse uitbarsting by ‘n gemeenskapsvergadering in Gugulethu in die Wes-Kaap het Ian Cameron, hoof van gemeenskapsveiligheid by die drukgroep Action Society, gemotiveer om ‘n boek oor misdaad en die talle gebreke in die Suid-Afrikaanse polisiediens (SAPD) te skryf.

Lees meer: https://maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus/shut-up-voorval-inspireer-boek-oor-misdaad-polisie/

Is there justice in SA?

At Action Society, we often see delays in the justice system. What do you think? Have you experienced this too?

Become a Society Superhero and help us to give a voice to the voiceless.